C

Moenie die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuut Swart swaan misloop nie! (16 Junie)
 More about the book!

Graffiti Boeke en Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan.

Die skrywer gesels op Dinsdag, 16 Junie, met Henry Cloete oor sy surrealistiese sprokie vir volwassenes.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 16 Junie 2020
Tyd: 19:00
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

https://www.facebook.com/graffitiboeke/photos/gm.258772212107159/3185389688180541/


Swart swaan 
is as e-boek beskikbaar:

Categories Afrikaans Fiction

Tags Afrikaans Book events Book launches Graffiti Boeke Penguin Random House SA Swart swaan Virtual book launches Virtuele bekendstelling Wilken Calitz


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments