Vakature

Wil jy ’n nuwe uitdaging in die boekbedryf aanpak? Kom werk in Penguin Random House SA se fiksiespan!

Penguin Random House SA is op soek na ’n gekwalifiseerde en gedrewe persoon om by hul fiksiespan aan te sluit!

LAPA is opsoek na ’n nuwe produksieassistent in Pretoria – is jy dalk die geskikte persoon? Doen aansoek voor 14 Augustus

LAPA Uitgewers – ‘n afdeling van Penguin Random House SA – het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde en dinamiese persoon om as produksieassistent by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig.

Werksgeleentheid: Is JY LAPA Uitgewers se nuwe produksieassistent? (Aansoeke sluit 31 Jan 2020)

Is jy lief vir Afrikaanse boeke? Stel jy belang in aktuele sake? Floreer jy onder hoë druk? Dan het LAPA die perfekte geleentheid net vir jou.