C

Wil jy ’n nuwe uitdaging in die boekbedryf aanpak? Kom werk in Penguin Random House SA se fiksiespan!

Penguin Random House SA is op soek na ’n gekwalifiseerde en gedrewe persoon om by hul fiksiespan aan te sluit! Die uitgewersassistent sal redaksionele en administratiewe bystand aan die uitgewer en haar span te bied.

Die ideale kandidaat beskik oor:

  • Uitsonderlike kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels
  • Uitstekende beplanningsvaardighede
  • ’n Vriendelike en diensbare gesindheid jeens skrywers, klante en kliënte
  • Die vermoë om streng spertye te haal
  • Die vermoë om onder druk te werk
  • ’n Fyn oog vir foute.

As jy glo jy kan ’n lid van die Penguin-span word, klik die skakel hier onder vir meer inligting!

Sluitingsdatum: 18 November 2022

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Career opportunities Jobs Penguin Random House SA Uitgewersassistent Vakature Werksgeleentheid


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments