Riaan Botha

[Video] ‘Moet jy ’n passie hê om welvaart te skep?’ Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers op kykNET, kanaal 144!

Is passie genoeg om sukses te behaal of moet jy eerder fokus op dit waarin jy goed is? Kyk na die eerste episode van Welvaartskeppers – die televisiereeks gebaseer op die boek deur Riaan Botha.

Marlie Coetzee skryf oor stereotipes in die werksplek in Welvaartskeppers deur Riaan Botha (Plus: Video)

Marlie Coetzee deel haar suksesverhaal in Welvaartskeppers deur Riaan Botha. Hier gee sy ’n voorsmaak van haar hoofstuk in die boek en sy gesels met die skrywer tydens die aanlynbekendstelling.

Naomi Bütow deel 8 wenke vir entrepreneurs in Welvaartskeppers: Strategieë wat jou lewe kan verander deur Riaan Botha

Hoe behaal mens sukses in die sakewêreld? Mommy Mall South Africa se Naomi Bütow deel haar geheime en topwenke in Welvaartskeppers deur Riaan Botha. Lees ’n uittreksel.

Wat is die geheim van selfgemaakte miljoenêrs? Vind uit in Riaan Botha se jongste boek Welvaartskeppers

Welvaartskeppers deur Riaan Botha bevat 68 welvaartstrategieë asook suksesstories wat jou lewe kan verander.