Nerine Ahlers

Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (eintlik deur Nerine Ahlers) is nou beskikbaar by LAPA!

‘Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.’ Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit – naaswenner in LAPA se 2021 Jeugromankompetisie – is nou op die rakke!

Annelie Ferreira, Nerine Ahlers en Noreen Nolte wen die LAPA Jeugromankompetisie 2021!

Aandag! Die wenners van die LAPA Jeugromankompetisie 2021 is pas bekend gemaak!