Brandmerk

Nuut deur die skrywer van Adder en Brandmerk: Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels

Help, my seun is ’n moordenaar! Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels is nou beskikbaar by Penguin Random House SA.

Nou beskikbaar op LAPA se webtuiste – vyf lekkerleesverhale vir enige bui!

Op soek na ’n lekker boek? Dan is jy op die regte plek! Hier is nog vyf Penguin Random House SA-titels nou beskikbaar op LAPA se webwerf.

’n Kind wat verdwyn. ’n Ondier op vrye voet: Lees ’n uittreksel uit Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels

Lees ‘n uittreksel uit Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels: ‘Hy het gister weer ’n trial run gehad, maar dit was op die ou einde nie eintlik veel van ’n uitdaging nie. Sy was net dáár, langs die pad, en hy het stilgehou.’

Wen 1 van 3 kopieë van Brandmerk, Christelle van Rooyen-Wessels se jongste spanningsroman

Drie gelukkige lesers kan elkeen ’n kopie wen van Christelle van Rooyen-Wessels se jongste roman, Brandmerk.

’n Kombers van boosheid daal neer wanneer ’n vyfjarige kind verdwyn in Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels

‘n Kind verdwyn helder oordag in ‘n plattelandse dorp in die Kalahari – Christelle van Rooyen-Wessels se jongste roman, Brandmerk, is nou beskikbaar.