C

Wen 1 van 3 kopieë van Brandmerk, Christelle van Rooyen-Wessels se jongste spanningsroman
 More about the book!

Drie gelukkige lesers kan elkeen ’n kopie wen van Christelle van Rooyen-Wessels se jongste roman, Brandmerk.

Die skrywer van Adder se nuutste spanningsverhaal het pas by Penguin Random House SA verskyn. Brandmerk vertel die verhaal van ’n vyfjarige dogtertjie wat op ’n plattelandse dorpie ontvoer word, en die kombers van boosheid wat daarna oor alles neerdaal.

Voltooi die kompetisievorm voor 28 Februarie 2021 om in te skryf.

Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Brandmerk Christelle van Rooyen-Wessels Competitions Penguin Random House SA Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments