Woon jy in die Wes-Kaap? Moenie die bekendstellings van Murasie deur Chanette Paul misloop nie! (28 Nov-1 Dec)
More about the book!
LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstellings van Murasie deur Chanette Paul in Bredasdorp, Wellington en Tygervallei!
In die geliefde skrywer se jongste boek loop moles en moord hand aan hand op Verlatenfontein …
Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
Bredasdorp, Wes-Kaap
In gesprek met Letty-Ann Moller
Datum: Maandag 28 November 2022
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: FiksieFantasie Boekwinkel, Langstraat 23, Bredasdorp
RSVP: Skakel Karen by 083 651 0910 teen 24 November
Wellington, Wes-Kaap
In gesprek met Amanda Swart
Datum: Woensdag 30 November 2022
Tyd: 18:15 vir 19:00
Plek: Die Bôrdienghuis, Burgerstraat 14, Wellington
RSVP: 021 873 2786
Tygervallei, Wes-Kaap
In gesprek met Frieda le Roux
Datum: Donderdag 1 Desember 2022
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Wordsworth Books, Willowbridge Leefstylsentrum, Carl Cronjerylaan 39, Tygervallei
RSVP: marketingadmin@wordsworth.co.za
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Boekbekendstellings Boekgeleenthede Book events Book launches Bredasdorp Chanette Paul Die Bôrdienghuis FiksieFantasie Boekwinkel LAPA Uitgewers Murasie Tygervallei Wellington Wordsworth Books Willowbridge