WEN ’n kopie van Kosbaar deur Elmarie Berry en ’n bottel Cabernet Sauvignon! Skryf in voor 28 Februarie 2022
More about the book!
Vyf gelukkige lesers kan elk ’n eksemplaar van Kosbaar deur Elmarie Berry en ’n bottel Three Gen Cabernet Sauvignon 2018 van Berry Wines wen, alles ter waarde van R618!
Voltooi die kompetisievorm op Penguin Random House SA se webtuiste voor 28 Februarie 2022 om in aanmerking te kom vir die prys. Bepalings en voorwaardes geld.
En terwyl jy daar is, loer sommer na al die ander opwindende pryse wat jy kan wen in die jongste uitgawe van The Penguin Post – nou beskikbaar!
Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa
Tags Berry Wines Competitions Elmarie Berry Kosbaar Penguin Random House SA The Penguin Post Wen Win