WEN ’n kookboekbondel vol eg Suid-Afrikaanse erfenisgeregte! Skryf in voor 29 September 2022
More about the book!
LAPA Uitgewers vier Erfenismaand! Drie gelukkige lesers kan hierdie maand elkeen ’n LAPA-kookboekbondel vol Suid-Afrikaanse erfenis wen.
Die bondel sluit die volgende boeke in:
- Karlien kan nie kook nie deur Karlien van Jaarsveld en Izelle Hoffman
- Marilyn kuier en kook deur Marilyn Gantana
- Onthoukos
- 50 Hoendergeregte
- 50 Boerekosgeregte
Voltooi die kompetisievorm voor 29 September 2022 om in te skryf. Bepalings en voorwaardes geld.
Loer verder op Facebook:
Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa
Tags 50 Boerekosgeregte 50 Hoendergeregte Afrikaans Competitions Erfenismaand Heritage Month Izelle Hoffman Karlien kan nie kook nie Karlien van Jaarsveld Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Marilyn Gantana Marilyn kuier en kook Onthoukos Wen Win