Boekvoorlesing

Kom luister na Sunel Combrinck se voorlesing uit haar debuutverhaal, Hartklop, by Bargain Books Rustenburg! (3 Des)

LAPA Uitgewers en Bargain Books nooi jou graag na ‘n voorlesing uit Sunel Combrinck se debuutverhaal, Hartklop: Die ontwaking van winter. 

Ontmoet Antjie Krog in Durbanville! Moenie haar voorlesing uit Vetplantfeetjies en Plunder misloop nie (21 Nov)

Penguin Random House SA en Human en Rousseau nooi jou graag na ’n voorlesing uit Vetplantfeetjies en Plunder deur Antjie Krog!