C

Luister! Hoe het Ethienne Reynecke die doodsengel drie keer vrygespring? Tinus van Staden vertel op Pretoria FM
 More about the book!

Tinus van Staden is ’n Johannesburgse sportskrywer en die outeur van Rateltaai: Ethienne Reyneke se reis van tragedie tot triomf. In ’n onlangse onderhoud met Pretoria FM gesels Tinus oor hierdie merkwaardige verhaal van ’n man wat keer op keer moes opstaan.

‘Sedert 2018 is hy drie keer amper oorlede,’ vertel Tinus, ‘en toe aan die begin van 2020 het hy die amateur ligswaargewig-kampioen in gemengde gevegskuns in Suid-Afrika geword.’

‘Dis ’n verstommende storie,’ voeg hy by.

Veerkragtigheid of geluk? Luister na die onderhoud vir meer insig:

 

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Ethienne Reynecke Interviews LAPA LAPA Uitgewers Podcast Pretoria FM Rateltaai Tinus van Staden


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments