C

[Luister] Anel Heydenrych gesels oor Die afloerder: ‘Om in ’n reeksmoordernaar se kop te probeer klim, is nie ’n maklike ding nie’
 More about the book!

Anel Heydenrych se sielkundige riller, Die afloerder, vertel die verhaal van ’n menseslagter wat die plattelandse dorp Colesberg terroriseer. Anel het onlangs met Maroela Media oor haar roman gesels.

‘Die belangrikste rede hoekom ek besluit het om die boek te skryf, is omdat ek vir jare al verskriklik gefassineerd is met reeksmoordenaars,’ vertel Anel. ‘Waar kom hulle vandaan? Wat is dit wat hulle uiteindelik maak om geweldadige dade te pleeg?’

Anel sê om dié boek te skryf het haar op baie vlakke beïnvloed. ‘Om in ’n reeksmoordernaar se kop te probeer klim, is nie ’n maklike ding nie. En om nogsteeds die karakter, die monster, ’n menslike element te gee, is ook baie moeilik.’

Luister na die onderhoud:

Lees verder:

Kry die e-boek hier:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Anel Heydenrych Die afloerder Interviews Maroela Media Penguin Random House SA Podcast


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments