C

Kom vier die bekendstelling van Moord op Lake Panic deur Leon van Nierop op Kaapsehoop, Mpumalanga (25 Sep)
 More about the book!

Sit aan jou masker en om kuier saam met Leon van Nierop en Alita Steenkamp by die bekendstelling van sy jongste roman, Moord op Lake Panic.

Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder en ’n man met ’n verlede – het sy hande vol met ses beroemde sjefs nadat ’n vrou se lyk in die meer gevind word. Wie het die moord opgedis?

Moenie die gesprek misloop nie!

Besonderhede

Datum: Saterdag 25 September 2021
Tyd: 15:00
Plek: Nagkantoor, Kantoorstraat, Kaapsehoop, Mpumalanga
RSVP: 083 250 0078
Facebook-uitnodiging

Covid-maatreëls sal gevolg word, so onthou asseblief jou masker!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Alita Steenkamp Book events Book launches Kaapsehoop Leon van Nierop Moord op Lake Panic Mpumalanga Nagkantoor Penguin Random House SA


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments