C

Kom vier die bekendstelling van Die afloerder en Geen engel nie by Die Bordienghuis-teater in Wellington (5 Maart)
 More about the book!

Penguin Random House SA nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Die afloerder deur Anel Heydenrych en Geen engel nie deur André Krüger.

Die afloerder is ’n sielkundige riller so koud en donker as kan kom en speel af in Colesberg. In Geen engel nie neem ’n man ná ’n lewe in die skadu’s stelling in, rewolwer in die hand, om sy allerlaaste misdaad te pleeg.

Die skrywers sal op Donderdag, 5 Maart, in gesprek wees met mekaar.

Moenie dit mis nie!

Datum: Donderdag, 5 Maart 2020
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Die Bôrdienghuis-teater, Burgerstraat 14, Wellington
Koste: R30 per persoon, sluit versnaperinge in
RSVP: 084 501 0355 of 021 873 7376 of liezelsteenkamp69@gmail.com
Facebook-uitnodiging

Posted by Umuzi & Penguin SA Fiction on Friday, February 21, 2020

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans André Krüger Anel Heydenrych Book events Book launches Die afloerder Geen engel nie Penguin Random House SA Wellington


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments