C

Kom vier die bekendstelling van Anel Heydenrych se sielkundige riller Die afloerder in Colesberg (29 Feb)
 More about the book!

Jy en jou metgesel word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die afloerder deur Anel Heydenrych. Dié sielkundige riller, Anel se tweede, speel in en om Colesberg af.

Anel sal in gesprek wees met Marié Botha. Skrywer Vincent Pienaar sal ’n kort praatjie lewer terwyl Hein Piek as gaskunstenaar sal optree.

Moenie dit misloop nie!

Datum: Saterdag 29 Februarie 2020
Tyd: 11:00
Plek: Innie Kraal restaurant, D’Urban Row 3, Colesberg
Verversings: Kaas en wyn (kontantkroeg oor beskikbaar)
Toegang: Gratis (Die afloerder en Malhuis, Anel se eerste boek, sal te koop wees)
RSVP: anel.heydenrych@gmail.com of info@innikraal.co.za of 076 0635 732
Facebook-uitnodiging

Posted by Umuzi & Penguin SA Fiction on Monday, January 27, 2020

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Anel Heydenrych Book events Book launches Colesberg Die afloerder Hein Piek Marié Botha Penguin Random House SA Umuzi Vincent Pienaar


2 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments