Kom luister saam na Annerle Barnard wanneer sy met Hannes Barnard gesels oor Halley se komeet (12 Julie)
More about the book!
LAPA Uitgewers en Medfm nooi jou om te kom luister na Annerle Barnard in gesprek met Suid-Afrikaanse jeugboekskrywers, Hannes Barnard (LAPA) en Sally Partridge (NB-uitgewers).
Skakel in op Sondag 12 Julie, wanneer Annerle met Hannes gaan gesels oor sy jeugroman Halley se komeet.
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in ’n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy nuutgevonde vriende: Petrus en Sarita. In ’n land wat bloei van rassekonflik is dit makliker gesê as gedaan. Pete en sy vriende het ’n wrede misdaad gesien en die skuldige is op hulle spoor. Sal reg en geregtigheid geskied in ’n land wat reeds polities verwronge is?
Besonderhede
Datum: Sondag 12 Julie 2020
Tyd: 20:00
Plek: Luister op Medfm
Facebook-uitnodiging
https://www.facebook.com/LAPA.Uitgewers/photos/a.116082245112556/3014550641932354/?type=3&theater
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Annerle Barnard Book events Halley se komeet Hannes Barnard Interviews LAPA LAPA Uitgewers Medfm
1 Votes
Related
- In the latest episode of Pagecast, find out how a beach walk can be more exciting than any safari!
- Don’t miss the launch of Deep Blue: Why We Love the Sea by Veruska De Vita at Salon Hecate (12 Mar)
- Listen to the new episode of Pagecast! Acclaimed local author Nivashni Nair Sukdhev chats about her new novel, It’s Complicated
- Find out more about Michiel Heyns’s remarkable new novel The Wildest Beauty
- Find out more about It’s Complicated – the new romance novel by Nivashni Nair Sukdhev
