C

Kom gesels met Wendy Maartens oor die bewaring van Afrikaanse volksverhale in Bloemfontein (13 Nov)

LAPA Uitgewers en Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) nooi jou uit om te kom luister na Wendy Maartens se gesprek oor die bewaring van Afrikaanse volksverhale.

Die bekroonde kinderboekskrywer kuier Woensdag, 13 November, in Bloemfontein waar sy met Heino du Plessis in gesprek sal wees.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Woensdag, 13 November 2019
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), hoek van President Brand- en Miriam Makebastraat, Bloemfontein
RSVP: lochlogan@exclusivebooks.co.za of 051-406 7560
Facebook-uitnodiging

https://www.facebook.com/vriendevannaln/photos/gm.1167551443434085/1244277519092497/

 

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Bloemfontein Boekgeleenthede Book events LAPA LAPA Uitgewers Wendy Maartens


2 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments