C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie Deon Lamprecht se gesprek met Jo Prins oor sy boek Die Brug misloop nie! (13 Aug)
 More about the book!

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na die virtuele bekendstelling van Die Brug: Na die hel toe en terug in Angola deur Deon Lamprecht.

In 2018 keer ’n groep ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale in Angola op soek na afsluiting – en om die wrak te vind van die Ratel waarin ’n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het.

Die skrywer sal in gesprek wees met Jo Prins.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 13 Augustus 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Thursday, July 23, 2020

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Deon Lamprecht Die Brug Die Brug: Na die hel en terug in Angola Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Jo Prins Jonathan Ball Uitgewers Virtual book launches


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments