C

‘Ek volg net my hartseer / en die naambord is jy’: Lees 3 gedigte uit Mixtape van die liefde, saamgestel deur Antjie Krog
 More about the book!

LAPA Uitgewers deel graag drie gedigte uit Mixtape van die liefde: ‘Wiskunde’ deur Antjie Krog, ‘Ramkiekieliedjie’ deur Ingrid Jonker en ‘… = _gehoor[jou.hart.be(d)aar]’ deur Gilbert Gibson.

Mixtape van die liefde is saamgestel deur Krog en verken die verskillende dimensies van die liefde:

  • Verliefdheid (’n rimpelvel hardloop)
  • Wat is die liefde? (my hart het in jou verdwaal)
  • Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?)
  • Liefde en pyn (ek volg net my hartseer)
  • Liefde en woede (ek haat en ek het lief)
  • Liefde wat verder reik (o’s celebrate)

Lees die gedigte en besluit self watter dimensie van liefde elkeen verken!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

***

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Antjie Krog Book excerpts Book extracts Gilbert Gibson Ingrid Jonker LAPA LAPA Uitgewers Mixtape van die liefde


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments