C

Valentynsdag-kompetisie: Vertel ons van jou ideale ‘date’ en gunstelingsjokolade en wen!

LAPA is lief vir die liefde, en daarom het ons pas vanoggend twee opwindende kompetisies op ons Facebook-bladsye geloods. Jy kan nou ‘n kans staan om ‘n boekpak en ‘n bederfie te wen in nie een nie, maar twee Valentynsdag-kompetisies.

Vinnig wees, die kompetisies sluit vanaand, 14 Februarie, om 20:00!

Kompetisie 1: Wen met LAPA  

Gelukkige Valentynsdag! Waar LAPA is, is daar liefde!

WEN vandag ‘n ongelooflike boekpak en ‘n soet bederfie! Hoe? Beantwoord hierdie vraag: Wat is jou idee van ‘n lekker ‘date’? Om in aanmerking te kom vir die prys, kom kuier op ons Facebook-blad en los jou antwoord in die kommentaar-afdeling.

Kompetisie sluit 14 Februarie 2020, 20:00, en die wenner sal lukraak gekies word.

https://www.facebook.com/LAPA.Uitgewers/photos/a.116082245112556/2674257049295050/?type=3&theater

 

Kompetisie 2: Wen met RomanzaKlub

Gelukkige Valentynsdag, liewe lesers! Ons leuse is bederf jouself, maar vandag wil ons vir JOU bederf! ?

Kompetisie: Wat is jou gunstelingsjokolade? ??

Jy staan die kans om ‘n boekpak én lekker koffie te wen!

Om in aanmerking te kom vir die prys, besoek ons Facebook-blad en vertel ons watter sjokolade jy die meeste geniet.

*Wenners sal lukraak gekies word*

https://www.facebook.com/Romanza.klub/photos/a.135858849781502/2968040009896691/

 

Categories Afrikaans South Africa

Tags Competition Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers RomanzaKlub Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments