C

LAPA ondersteun 16 Dae van Aktivisme Teen Geweld Teen Vroue en Kinders

LAPA Uitgewers ondersteun die nasionale 16 Dae van Aktivisme-veldtog wat poog om geweld teen vroue en kinders teë te staan.

Jy het die reg om veilig te voel, om nee te sê, om jou eie identiteit te beoefen.

Vanaf 25 November tot 10 Desember wil LAPA Uitgewers bewustheid skep vir geweld teen vroue en kinders. Hou ons baniere dop op Facebook vir voorgestelde titels wat te doen het met die betrokke temas.

Skakel die volgende nommer indien jy of iemand wat jy ken emosioneel, fisies of seksueel mishandel word: 0800 150 150.

 

https://www.facebook.com/LAPA.Uitgewers/photos/a.323316877722424/2506306599423430/

https://www.facebook.com/LAPA.Uitgewers/photos/a.323316877722424/2504193589634731/

https://www.facebook.com/LAPA.Uitgewers/photos/a.323316877722424/2510933442294079/

 

 

Categories Afrikaans South African Current Affairs

Tags 16 Dae van Aktivisme 16 Dae van Aktivisme Teen Geweld Teen Vroue en Kinders Afrikaans LAPA LAPA Uitgewers Stop Gender Violence


2 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments