Aan wie behoort die grond? Kom gesels saam oor Inkommers deur Hans du Plessis in Pretoria! (16-19 Nov)
More about the book!
LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Inkommers deur Hans du Plessis by verskeie geleenthede in Pretoria!
Die skrywer gesels oor sy jongste roman wat vrae vra oor wie waar behoort en wie nou eintlik die grond besit.
’n Eietydse verhaal soos min. Moenie dit misloop nie!
Besonderhede
In gesprek met Ilse Salzwedel
Datum: Woensdag 16 November 2022
Tyd: 10:30 vir 11:00
Plek: Boekeplek en Kuierstoep, Aureliastraat 658, Garsfontein
RSVP: boekeplek@gmail.com of 083 708 3366
In gesprek met Phyllis Green
Datum: Donderdag 17 November 2022
Tyd: 09:30 vir 10:00
Plek: Del Forno Restaurant, Hoek van Breed- en Sefako Makgatho-straat, Montana Park, Pretoria
Prys: R90 per persoon
RSVP: Voor of op 11 November by 012 548 2356 of shop@graffitibooks.co.za
In gesprek met Helene de Kock
Datum: Saterdag 19 November 2022
Tyd: 15:00
Plek: The Book Keeper Shop, Meerlustlaan 1, Equestria, Pretoria
RSVP: 083 414 4126 of info@thebookkeepershop.co.za
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Boekbekendstellings Book events Book launches Hans du Plessis Helene de Kock Ilse Salzwedel Inkommers LAPA Uitgewers Phyllis Green