C

Kom vier die bekendstelling van Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt by die Pretoria Kunsvereniging (10 Sep)
 More about the book!

Het jy die Pretoria-bekendstelling van Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt misgeloop? Kom ontmoet die skrywer by die Pretoria Kunsvereniging!

Reeds as ’n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken … Connie se jongste roman speel af in Kenia, Pretoria en Salt Rock – maar waar lê Hannli se geluk dan nou eintlik?

Kom vind uit!

Besonderhede

Datum: Saterdag 10 September 2022
Tyd: 10:00
Plek: Pretoria Kunsvereniging, Mackiestraat 173, Nieuw Muckleneuk, Pretoria
RSVP: conluyt@mweb.co.za of 082 9590 227
Facebook-uitnodiging

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Boekbekendstelling Book events Book launches Connie Luyt Die drie lewens van Hannli Human Penguin Random House SA Pretoria Pretoria Kunsvereniging


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments