C

Kom gesels met Pieter van Zyl oor sy boek Verhale van hoop by Hollywood Studios in Krugersdorp-Wes (9 Okt)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Hollywood Costumes nooi jou uit na die bekendstelling van Verhale van hoop deur Pieter van Zyl – een dag voor Wêreld Psigiese Gesondheidsdag op Sondag 10 Oktober.

Dit is spesiaal om die pad van ’n psigiese versteuring met ’n geliefde te loop – ’n pad wat verby verukking en verskrikking kronkel. In Verhale van hoop gee psigiaters en sielkundiges praktiese raad oor wat om te doen, veral as ’n situasie ondraaglik of gevaarlik raak.

Liane Heyl sal die gesprek lei, en verversings sal bedien word.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Saterdag 9 Oktober 2021
Tyd: 13:00 SAST
Plek: Hollywood Studios oorkant Hollywood Costumes, Rustenburgweg no. 7, Krugersdorp-Wes
RSVP: Skakel 011 660 4250 of 084 770 4697

Covid-maatreëls sal gevolg word, so onthou asseblief jou masker!

Lees ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Hollywood Costumes Hollywood Studios Krugersdorp LAPA Uitgewers Liane Heyl Pieter van Zyl Verhale van hoop World Mental Health Day


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments