Deon Wiggett en Hannes Barnard benoem vir die kykNET-Rapport-boekpryse 2021!
More about the book!
Aandag! Veels geluk aan Deon Wiggett en Hannes Barnard wie se boeke pas benoem is vir die kykNET-Rapport-boekpryse 2021. Die pryse word toegeken aan die beste Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2020 verskyn het.
’n Enkele verhaal: Die jag op ’n reeksverkragter deur Deon Wiggett is benoem vir die kykNET-Rapportprys: Niefiksie. Die boek het verlede jaar Penguin Random House SA verskyn, en is ook beskikbaar in Engels as My Only Story.
Wolk deur Hannes Barnard het verlede jaar by LAPA Uitgewers verskyn, en is benoem vir die kykNET-Rapportprys: Film.
Die individuele prysgeld beloop R250,000 elk vir die kykNET-Rapportprys vir romans en niefiksie, R125,000 vir die kykNET-Rapport-filmprys, en R125,000 vir die Jan Rabie-Rapportprys.
Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa
Tags 'n Enkele Verhaal Afrikaans Deon Wiggett Hannes Barnard kykNET-Rapport-boekpryse kykNET-Rapport-boekpryse 2021 LAPA Uitgewers My Only Story News Penguin Random House SA Wolk
1 Votes
CRelated
- Fool your tastebuds with this recipe for Carne Pizza from All Sorts of Junk Food Made Healthy!
- Don’t miss Mpoomy Ledwaba at Exclusive Books Centurion and get your copy of How Did We Get Here? signed! (16 Dec)
- New book alert! Find out more about Neal Stephenson’s new espionage epic Polostan
- Read an excerpt from William Boyd’s gripping, must-read new spy thriller Gabriel’s Moon
- The Housefly Effect – how to recognise the ‘nudge psychology’ that drives your behaviour