Wen ’n boekrak vol lekker boeke ter waarde van R10 000 en maak Kersfees ’n leesfees – Kompetisie sluit 11 Desember 2020
Die somervakansie is om die draai en dis die ideale tyd om skoene uit te skop en terug te sit met ’n lekker boek.
Wen ’n hele boekrak vol van LAPA Uitgewers en Penguin Random House SA se nuutste én lekkerste boeke (onder andere die boeke op die foto) vir jou en jou gesin.
Maak hierdie Kersfees ’n leesfees met LAPA en Penguin Random House SA!
Hoe kan jy wen?
- Besoek en like LAPA Uitgewers, Klaskameraad en Penguin Random House SA se Facebook-bladsye.
- Deel hierdie post op jou eie profiel.
- Tag drie vriende in die post.
Kompetisie sluit 11 Desember 2020 en die wenner sal op 14 Desember aangekondig word. Slegs geldig in Suid-Afrika en Namibië.
Bepalings en voorwaardes geld.
Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Competition Kompetisie LAPA Uitgewers Penguin Random House SA Wen Win