C

Louise Viljoen resenseer Mirre deur Chanette Paul: ‘Sy beeld haar karakters natuurlik en realisties uit’
 More about the book!

Louise Viljoen het onlangs Mirre deur Chanette Paul geresenseer. Mirre is die tweede roman in Chanette se Vywervrou-trilogie en vertel die verhaal van ’n befaamde huweliksberader wat ’n klag van huishoudelike geweld teen haar man wil lê.

Die Vywervrou-trilogie bestaan uit LiraMirre, en Corali en handel oor vroue en mans wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.

Lees die resensie:

Die menslike aspek vier hoogty in Paul se werk. Dit is juis hierdie kwaliteit wat haar so gewild maak as eietydse skrywer in Afrikaans, want sy beeld haar karakters natuurlik en realisties uit – asof ’n mens maar net in jou kar kan klim en Vywerbaai toe kan ry en vir Lira, Mirre, Corali, Marilyn, Boeta, Fynn en al die ander karakters, wat deur die loop van die boek vir die leser soos ou kennisse begin voel, daar sal aantref waar hulle besig is om hulle lewens te leef. Dit maak dit vir haar lesers makliker om emosioneel betrokke te raak en deur die storie beïnvloed te word.

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book Reviews Chanette Paul Corali LAPA LAPA Uitgewers Lira Litnet Louise Viljoen Mirre Vywervrou-trilogie


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments