Tertius Janse van Rensburg

En die wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2019 is: Fanie Viljoen met Offers vir die vlieë!

Fanie Viljoen het vanjaar die eersteprys losgeslaan in LAPA se Jeugromankompetisie met sy distopiese verhaal, Offers vir die vlieë.