Santie van der Merwe

‘Ian is ’n liefdevolle pa’ … net jammer hy het twee families: Lees ’n uittreksel uit Uit die donker deur Santie van der Merwe

LAPA Uitgewers het ’n uittreksel gedeel uit Uit die donker deur Santie van der Merwe: Ian Strydom het twee gesinne … en ’n groot besluit wat hy nie meer kan uitstel nie.

Een man. Twee gesinne. ’n Groot besluit wat alles sal verander … Uit die donker deur Santie van der Merwe is nou beskikbaar!

Ian Strydom het twee gesinne: Madelein en driejarige Liam vir wie hy soveel tyd moontlik steel, en Henriette en sy ouer kinders wat hom al minder nodig het …