Rubriek

Chanette Paul skryf oor die opwinding, chroniese kommer en permanente paniek van skryf in The Penguin Post

Om te begin skryf aan iets nuut is soos om alleen in ’n ouditorium te sit, sê Chanette Paul.

Om te skryf: Op ’n mooi dag-outeur Irna van Zyl vertel van die vrees wat haar soms onderkry

Iemand stuur die anderdag vir haar ‘n strokiesprent van ‘n beertjie wat aan ‘n ballon hang, skryf Irna van Zyl in die September-uitgawe van The Penguin Post. Lees die storie hier.