Moord op Lake Panic

Wen ses uitstekende Afrikaanse boeke deur Leon van Nierop, Anoeschka von Meck en nog meer! Neem deel voor 31 Augustus 2022

Een gelukkige leser kan die maand wegstap met ’n stapel Afrikaanse stories uit die boonste rakke!

Video: Leon van Nierop gesels oor sy ‘snoesige whodunnit’ wat afspeel in die bos, Moord op Lake Panic

Johan Allers van Alles Afrikaans het onlangs met Leon van Nierop gesels oor sy jongste roman, Moord op Lake Panic.

Kom vier die bekendstelling van Moord op Lake Panic deur Leon van Nierop op Kaapsehoop, Mpumalanga (25 Sep)

Kom kuier saam met Leon van Nierop en Alita Steenkamp by die bekendstelling van sy jongste roman, Moord op Lake Panic.

Wie het sy mes in vir wie? Kom vind uit by die aanlynbekendstelling van Moord op Lake Panic deur Leon van Nierop (2 Sep)

Dis een gesprek wat jy nie wil mis nie! Kom kuier saam met Leon van Nierop en Phyllis Green by die aanlynbekendstelling van sy jongste roman, Moord op Lake Panic.

Nuut deur Leon van Nierop! Ses sjefs raak betrokke by ’n Moord op Lake Panic. Maar wie het sy mes in vir wie?

Ses sjefs. Een lyk. Wie het die moord opgedis? Vind uit in Leon van Nierop se jongste roman, Moord op Lake Panic.