Melt Myburgh

‘Emosioneel was die Afrikaanse boek bitter moeilik’: Deon Wiggett oor ’n Enkele verhaal, die Afrikaanse weergawe van My Only Story

Deon Wiggett gesels oor sy boek, ’n Enkele verhaal: ‘As jy dink jy ken die storie van die podcast af, you don’t. Die podcast was ’n exposé; die boek is meer ’n investigative Bildungsmemoir.’

Wie is Annie Olivier, die uitgewer agter Jonathan Ball se uitstekende niefiksie oesjaar vir 2020?

Dit gebeur selde dat die helde agter die boeke in die kollig geplaas word. Melt Myburgh het onlangs met Annie Olivier, Jonathan Ball Uitgewers se dinamiese niefiksie-uitgewer, gaan gesels om haar beter te leer ken.