Lulu en die liefdesghoeroe

Liefde is die antwoord in vier splinternuwe Romanzas – nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Didi Potgieter, Lizelle von Wielligh, Ida Bester en Judy Troskie …