Kinderboek

Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (eintlik deur Nerine Ahlers) is nou beskikbaar by LAPA!

‘Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.’ Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit – naaswenner in LAPA se 2021 Jeugromankompetisie – is nou op die rakke!

Pitkos vir kinders en grootmense in Briewe van Mieliepit deur Fanie Viljoen – die heel eerste kinderboek uit LUCA se stal

Nou beskikbaar! Briewe van Mieliepit uit die pen van geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen, en pragtig geïllustreer deur Megan Bird.