House of horrors

Wonder wat jy gaan doen vir die volgende 21 dae? Jou gunsteling LAPA titels is nou as e-boeke beskikbaar

Die nasionale inperking het aangebreek, en jy weet nie hoe jy deur 21 dae gaan kom nie … Ons het die antwoord! Jou gunsteling titels is nou as e-boeke beskikbaar.

House of Horrors, the shocking story of how the Springs Monster tortured and abused his family, is now available in English

House of horrors, the English translation of Susan Cilliers’s bestselling Afrikaans exposé Huis van gruwels: My 16 jaar in die Springs hel, is now available.