Hoop heling en harmonie
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2021/04/Hoop-heling-en-harmonie-WEN-150x150.jpg)
Hoop, heling en harmonie: Dink nuut oor siekte en genesing deur Malcolm de Roubaix wen die Andrew Murrayprys vir 2021
Baie geluk aan Malcolm de Roubaix! Sy boek Hoop, heling en harmonie: Dink nuut oor siekte en genesing is pas aangewys as die wenner van die Andrew Murrayprys vir 2021.
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2020/07/Hoop-heling-en-harmonie-2-150x150.jpg)
Hoop, heling en harmonie deur Malcolm de Roubaix daag lesers uit om nuut te dink oor siekte en genesing – veral tydens Covid-19
Siekte is ’n natuurlike verskynsel sonder betekenis, skryf Malcolm de Roubaix in sy nuutste boek, Hoop, heling en harmonie: Dink nuut oor siekte en genesing