Druk speel

Aandag, onnies! Voor jy ‘speel’ druk, lees die gratis uittreksel uit Leon van Nierop se praktiese filmstudiegids, Druk speel

‘Geniet dié boek! Ek glo dit sal jou help om met al jou sintuie na ’n film te kyk – en met jou oë wawyd oop.’ So skryf Leon van Nierop in die Voorwoord tot Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer.

Boeke is die beste geskenke – en hierdie vyf is perfek vir onderwysers en ouers!

Is jou BVV (beste vriend vir altyd) ‘n ouer of onderwyser? Hier is vyf van die beste boeke om onder hul kersboom te sit die jaar!

Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ’n genre in jou klas moet behandel? Vind uit in Druk speel deur Leon van Nierop

Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer deur Leon van Nierop is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan.