2021 LAPA Jeugromankompetisie

Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (eintlik deur Nerine Ahlers) is nou beskikbaar by LAPA!

‘Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.’ Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit – naaswenner in LAPA se 2021 Jeugromankompetisie – is nou op die rakke!

Nou beskikbaar by LAPA! Uitverkies deur Noreen Nolte … naaswenner van die LAPA Jeugromankompetisie in 2021/22

Net betyds vir Kersfees – Noreen Nolte se distopiese jeugroman, Uitverkies, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!