Vind uit watter skrywers is die jaar by die US Woordfees 2022 in Stellenbosch – en koop nou jou kaartjies! (10-16 Okt)
Die Toyota US Woordfees vind vanjaar plaas vanaf 10 tot 16 Oktober 2022! Lesers kan uitsien na die volgende opwindende skrywers en geleenthede op die feesprogram:
10 Oktober
- Gérard Labuschagne, Profiler Diaries 2, gesels oor sy 14 jaar in die polisiediens
- Francois Loots gesels oor die historiese gebeure agter Die kapokdokter
11 Oktober
- Antjie Krog lees voor uit Vetplantfeetjies
- Tiek ons boksies in kinderboeke? met Magdel Vorster, Zelda Bezuidenhout, Cliffordene Norton, André Trantraal en Joha van Dyk
- Ryk van Niekerk stel reguit vrae aan TJ Strydom oor Koos Bekker’s Billions, sy ongemagtigde biografie van Naspers se mediamagnaat
13 Oktober
- Gerda Taljaard gesels oor haar bekroonde roman, Vier susters
- Sylvia Vollenhoven gesels oor Mr Entertainment: The Story of Taliep Petersen met Paula Fourie, Taliep se dogter Jawaahier Petersen en sy ou vriend Terry Fortune
15 Oktober
- Book Club: Sydney Kentridge – Colossus of the Legal World
Kaartjies verkoop vinnig, so moenie dit misloop nie!
Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Antjie Krog Book events Book Festivals Die kapokdokter EasyEquities Skrywersfees Francois Loots Gérard Labuschagne Gerda Taljaard Jonathan Ball Uitgewers Koos Bekker’s Billions Mr Entertainment: The story of Taliep Petersen News Paula Fourie Profiler Diaries 2 Sydney Kentridge TJ Strydom Toyota US Woordfees US Woordfees 2022 Vetplantfeetjies