Perfek vir onderwysers en leerders … Tyd is ’n b**ksem en ander belaglik lekker tekste deur Marieta Nel is nou beskikbaar by LAPA!
More about the book!
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!
In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard en nog meer.
Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders – en vir beide huistaal en eerste-addisioneletaal sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Oor die samesteller
Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Fanie Viljoen Hannes Barnard LAPA Uitgewers Marieta Nel New books New releases Studiegids Study Guides Tyd is 'n b**ksem en ander belaglik lekker tekste Wendy Maartens Zelda Bezuidenhout
1 Votes
Related
- Don’t miss the launch of Deep Blue: Why We Love the Sea by Veruska De Vita at Salon Hecate (12 Mar)
- Listen to the new episode of Pagecast! Acclaimed local author Nivashni Nair Sukdhev chats about her new novel, It’s Complicated
- Find out more about Michiel Heyns’s remarkable new novel The Wildest Beauty
- Find out more about It’s Complicated – the new romance novel by Nivashni Nair Sukdhev
- Join Shameez Patel for the launch of her new romcom Next Level Love in Cape Town (27 Jan)
