C

Kom vier die virtuele bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan (25 Junie)
 More about the book!

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan.

Die skrywer sal in gesprek wees met Kabous Meiring.

Sien jou daar!

Besonderhede

Datum: Donderdag 25 Junie 2020
Tyd: 19:00
Plek: Facebook Live
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Friday, June 12, 2020

 

Lees ook:

Alleen onder die maan is ook as e-boek beskikbaar:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Alleen onder die maan Boekbekendstellings Book events Book launches Graffiti Boeke Jonathan Ball Uitgewers Kabous Meiring Virtual book launches Willem Krog


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments