C

Hou jou kinders besig en nuuskierig met Fanie Viljoen se splinternuwe reeks klein boekies met baie inligting
 More about the book!

Die klein boekies met baie inligting

Het jy geweet muskiete is van die dodelikste diere op aarde, piesangs is radioaktief en jou vingers het glad nie spiere nie?

Leer meer fantastiese feite oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte. Verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet.

Hierdie splinternuwe reeks deur die geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, ’n tweede gruwelike geheime en onopgeloste raaisels, ’n derde vertel oor katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en die vierde een bevat reuserekords van alle soorte.

 

Die klein boek van fantastiese feite

Te koop as e-boek:

 

 

 

 

 

***

Die klein boek van gruwelike geheime

Te koop as e-boek:

 

 

 

 

 

***

Die klein boek van katastrofiese kattekwaad

Te koop as e-boek:

 

 

 

 

 

***

Die klein boek van reuserekords

Te koop as e-boek:

 

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Children Die klein boek van fantastiese feite Die klein boek van gruwelike geheime Die klein boek van katastrofiese kattekwaad Die klein boek van reuserekords LAPA LAPA Uitgewers New books New releases


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments