C

Vind uit watter skrywers is die jaar by die US Woordfees 2022 in Stellenbosch – en koop nou jou kaartjies! (10-16 Okt)

Die Toyota US Woordfees vind vanjaar plaas vanaf 10 tot 16 Oktober 2022! Lesers kan uitsien na die volgende opwindende skrywers en geleenthede op die feesprogram:

10 Oktober

  • Gérard Labuschagne, Profiler Diaries 2, gesels oor sy 14 jaar in die polisiediens
  • Francois Loots gesels oor die historiese gebeure agter Die kapokdokter

11 Oktober

  • Antjie Krog lees voor uit Vetplantfeetjies
  • Tiek ons boksies in kinderboeke? met Magdel Vorster, Zelda Bezuidenhout, Cliffordene Norton, André Trantraal en Joha van Dyk
  • Ryk van Niekerk stel reguit vrae aan TJ Strydom oor Koos Bekker’s Billions, sy ongemagtigde biografie van Naspers se mediamagnaat

13 Oktober

  • Gerda Taljaard gesels oor haar bekroonde roman, Vier susters
  • Sylvia Vollenhoven gesels oor Mr Entertainment: The Story of Taliep Petersen met Paula Fourie, Taliep se dogter Jawaahier Petersen en sy ou vriend Terry Fortune

15 Oktober

Kaartjies verkoop vinnig, so moenie dit misloop nie!

Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Antjie Krog Book events Book Festivals Die kapokdokter EasyEquities Skrywersfees Francois Loots Gérard Labuschagne Gerda Taljaard Jonathan Ball Uitgewers Koos Bekker’s Billions Mr Entertainment: The story of Taliep Petersen News Paula Fourie Profiler Diaries 2 Sydney Kentridge TJ Strydom Toyota US Woordfees US Woordfees 2022 Vetplantfeetjies


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments