C

Kom vier Die onsienlike wêreld van engele deur Jaco Scholtz by Exclusive Books Tygervallei! (20 Aug)
 More about the book!

LUCA en Exclusive Books nooi jou graag uit na die bekendstelling van Die onsienlike wêreld van engele deur Jaco Scholtz!

Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Só skryf die navorsingsgenoot van die Departement Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit van Stellenbosch in sy jongste boek.

Die onsienlike wêreld van engele neem die leser op ’n opwindende reis deur die Bybel: die kosmiese oorlog wat sedert Satan se val in die onsienlike wêreld van engele afspeel. Elke mens speel ’n rol in hierdie worstelstryd, veral in die laaste tye.

Kom geniet die reis!

Besonderhede

Datum: Saterdag 20 Augustus 2022
Tyd: 10:00 vir 10:15
Plek: Exclusive Books Tygervallei Winkelsentrum, Kaapstad
RSVP: Kontak Chantelle by 087 379 8156

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Boekgeleenthede Book events Book launches Die onsienlike wêreld van engele Exclusive Books Jaco Scholtz Kaapstad LAPA LAPA Uitgewers LUCA


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments