C

Kom vier die bekendstelling van Die Brug deur Deon Lamprecht in Kaapsehoop (7 Nov)
 More about the book!

Jonathan Ball Uitgewers en Nagkantoor nooi jou uit na die bekendstelling van Die Brug: Na die hel toe en terug in Angola deur Deon Lamprecht.

Deon sal in gesprek wees met ondersoekende joernalis De Wet Potgieter.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Saterdag 7 November 2020
Tyd: 15:00
Plek: Nagkantoor, Kantoorstraat, Kaapsehoop, Mpumalanga
Koste: R50 (wyn ingesluit)
RSVP: Annemarie 083 289 3823
Facebook-uitnodiging

Covid-19 regulasies sal in plek wees, so onthou asseblief jou masker!

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Boekbekendstellings Book events Book launches De Wet Potgieter Deon Lamprecht Die Brug Die Brug: Na die hel toe en terug in Angola Jonathan Ball Uitgewers Kaapsehoop Mpumalanga Nagkantoor


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments