Graffiti

Voted

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met Dibi Breytenbach oor haar jongste misdaadroman, Stom gode (12 Nov)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Stom gode deur Dibi Breytenbach, die derde misdaadroman in die reeks wat begin het met Dowe gode en Blinde gode.

Moenie die bekendstelling van Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck misloop nie! (18 Nov)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck.