Tenk

Boek en Koek met Pieter Stoffberg: Kom ontmoet die skrywer van Tenk in gesprek met Phyllis Green in Pretoria! (25 Jun)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Tenk deur Pieter Stoffberg.

‘Toe val die jong soldaat’: Lees ’n aangrypende uittreksel uit Tenk deur Pieter Stoffberg

Penguin Random House SA het ’n boeiende uittreksel gedeel uit Tenk deur Pieter Stoffberg – ’n klinkende stuk historiese fiksie wat lig werp op een van die grootste veldslae met Suid-Afrikaanse tenks in Angola.

Tenk deur Pieter Stoffberg: ’n Plofbare roman oor een van die grootste veldslae met Suid-Afrikaanse tenks in Angola

1987. ’n Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te maak in Pieter Stoffberg se jongste roman, Tenk.