Stil vloei die Komati

’n Noodlottige fratsongeluk uit hul kinderdae spook by drie niggies in Stil vloei die Komati deur Elize Parker

’n Fratskoeël het hulle dit genoem. Die een wat hulle nefie, Jaco, in die voorkop net bo sy oog getref het. Stil vloei die Komati deur Elize Parker is nou beskikbaar!