Prys vir Liefdesromans

Chanette Paul gesels met Izak de Vries oor Lira, wenner van die Prys vir Liefdesromans by die 2020 ATKV-Woordveertjies

Lira wen die Prys vir Liefdesromans by die 2020 ATKV-Woordveertjies! Chanette Paul gesels met Izak de Vries oor haar roman wat die liefdesroman-genre op sy kop draai.